duimnael|200px|INSEAD INSEAD is 'n sakeskool en een van die mees gesogte en selektiewe grandes écoles in Parys, Frankryk.European Business School Rankings 2015 INSEAD is in 1957 gestig.
Die skoolprogramme is drie keer geakkrediteer - volgens die internasionale AMBA, EQUIS en AACSB standaarde.Triple accredited business schools (AACSB, AMBA, EQUIS)
Bekende gegradueerdes Wopke Hoekstra, Nederlandse politikus wat aan die Christen-Demokratiese Appèl behoort Chris Liebenberg, afgetrede Suid-Afrikaanse bankier Bob van Dijk, hoof uitvoerende beampte van Naspers
Verwysings
Eksterne skakels
INSEAD
Kategorie:Parys Kategorie:Franse universiteite