Hierdie is 'n lys van openbare vakansiedae in Azerbeidjan. Openbare vakansiedae word beheer deur die Grondwet van Azerbeidjan en die "Arbeidswet van Azerbeidjan".Artikel 105 van die "Arbeidswet van Azerbeidjan" (Azərbaycan Respublikasının Əmək Məcəlləsi) van 18 Desember 2018
Openbare vakansiedae Die openbare vakansiedae wat tans in Azerbeidjan gevier word is as volg: Afrikaanse Naam Azerbeidjanse Naam Datum Opmerking Nuwejaarsdag Yeni il 1-2 Januarie Internasionale Vrouedag Qadınlar günü 8 Maart Nouruz Novruz bayramı 20-21 Maart of 21-22 Maart Oorwinningsdag Faşizm üzərində qələbə günü 9 Mei Oorwinning oor Nazi-Duitsland in 1945 Republiekdag Respublika günü 28 Mei Eerste onafhanklikheid van Azerbeidjan in 1918 as die Demokratiese Republiek van Azerbeidjan Nasionale Reddingsdag Azərbaycan xalqının Milli Qurtuluş günü 15 Junie Verkiesing van Heydar Əliyev as voorsitter van die Hoogste Sowjet van Azerbeidjan in 1993 Weermagdag Azərbaycan Respublikasının Silahlı Qüvvələri günü 26 Junie Onafhanklikheidsdag Dövlət müstəqilliyi günü 18 Oktober Tweede onafhanklikheid van Azerbeidjan ná die ontbinding van die Sowjetunie in 1991 Grondwetdag Konstitusiya günü 12 November Die aanvaarding van die Grondwet van die Republiek Azerbeidjan in 1995 Nasionale Opstandingsdag Milli Dirçəliş günü 17 November Studenteprotes teen die Sowjet-leierskap in Moskou in 1988 Dag van solidariteit van Azerbeidjanners regoor die wêreld Dünya azərbaycanlıların həmrəyliyi günü 31 Desember Die verbreking van die Iranse grens met die Azerbeidjanners in 1988 Offerfees Qurban bayramı Tiende dag van die twaalfde maand van die Islamitiese kalender(2 dae) Suikerfees Ramazan bayramı Eerste dag van die tiende maand van die Islamitiese kalender(2 dae)
Verwysings
Openbare vakansiedae Azerbeidjan