duimnael|regs|Die Deense Waddesee-eilande. Die Deense Waddesee-eilande () is 'n groep van Waddesee-eilande aan die weskus van Jutland, Denemarke. Hulle hoort aan die Suider Streek van Denemarke sedert 1 Januarie 2007. Voorheen het hulle aan die graafskap van Suid-Jutland en Ribe behoort.Den Store Danske: Amt
Die Deense eilande verskil van die Duitse Noord-Friese Eilande omdat geen Friese op die Deense eilande woon. Die Deense Waddesee-eilande word ook wel tot hierdie eilande gereken.
Verwysings