duimnael|regs|Bosch voor 1682. Bosch () was 'n Wes-Friese eiland in die Waddesee. Dit was geleë aan die kus van die huidige provinsie Groningen in Nederland, tussen die eilande van Schiermonnikoog en Rottumeroog. Ellis Ellenbroek, "Bosch, vergeten Waddeneiland", Trouw, 2006. Besoek op 2 Mei 2014.
Tussen 1400 en 1570, het die eiland Monnikenlangenoog verdeel in die eilande van Bosch en Rottumeroog. "Verzonken waddeneiland Moenkenlangenoe ontdekt ", Dagblad van het Noorden, 2012. Verkry op 25 Januarie 2015. Bosch het verdwyn in die Kersfees-vloed van 1717. 'n Sandbank met die naam Boschplaat was die oorblyfsel van die eiland, wat toe later in 1959 saamgesmelt het met Rottumerplaat.
Verwysings
Kategorie:Het Hogeland Kategorie:Eilande in die Nederlandse Waddesee