Die Mpuluzirivier is 'n rivier met sy oorsprong in die verreooste van Mpumalangaprovinsie in Suid-Afrika. Dit mond uit en is 'n sytak van die Lusutfurivier wat van wes na oos deur Eswatini vloei.

Die Zimambane is 'n takrivier van die Mpuluzirivier.

Kategorie:Riviere in Mpumalanga