Die strandharpuis (Euryops muirii) is 'n struik wat tot die Asteraceae familie hoort. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom by Stilbaai voor. Daar was vier subpopulasies maar een is vernietig deur 'n behuisingsprojek. Die plant het 'n voorkomsgebied van slegs 126 km² en word bedreig deur die indringerplant: Acacia cyclops.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Euryops Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika