Die bloublaarrooihout (Ochna glauca) is 'n struik of klein boom wat tot die Ochnaceae familie hoort. Die spesie is inheems aan Botswana, Limpopo, Noordwes en Zimbabwe.
Die boom se FSA-nommer is 479.3.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
glauca Kategorie:Flora van Botswana Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Zimbabwe