The Fox and the Hound is 'n Amerikaanse animasiedramafliek uit 1981. Die reeks is gebaseer op die gelyknamige boek van Daniel P. Mannix. Dit is die 24ste Disney-animasiefliek. Die rolprent is geregisseer deur Ted Berman, Richard Rich en Art Stevens. Dit is deur Ron Miller, Wolfgang Reitherman en Art Stevens vervaardig in die ateljees van Walt Disney Productions.

Rolverdeling Mickey Rooney as Tod Keith Mitchell as Young Tod Kurt Russell as Copper Corey Feldman as Young Copper Pearl Bailey as Big Mama Jack Albertson as Amos Slade Sandy Duncan as Vixey Jeanette Nolan as Widow Tweed Pat Buttram as Chief John Fiedler as The Porcupine John McIntire as The Badger Dick Bakalyan as Dinky Paul Winchell as Boomer Jack Angel as Squeaks

Ontvangs Resensies Op Rotten Tomatoes gee 75% van 28 beoordelaars die rolprent 'n positiewe resensie, met 'n gemiddelde telling van 6,5/10. Webwerf Metacritic bereik 'n telling van 65/100, gebaseer op 15 resensies, wat staan vir "oor die algemeen gunstige resensies".

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse rolprente Kategorie:Animasierolprente Kategorie:Buddy-rolprente Kategorie:Engelse rolprente