Die sandrooihout (Ochna barbosae) is 'n struik of klein boompie wat wat tot die Ochnaceae familie hoort. Die boom word aangetref in KwaZulu-Natal, Mosambiek en Zimbabwe.

Die boom se FSA-nommer is 479.2.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Verwysings

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Bronnelys Redlist Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Bome van Afrika barbosae Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Zimbabwe