Sint Pierre 280px Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 75px|senter Land Oorsese gebied Koördinate Oppervlakte: - Totaal 95,99 vk km Bevolking: - Totaal (Januarie 2019) 84 982 - Bevolkingsdigtheid 890/vk km Tydsone UTC +4 Burgemeester Michel Fontaine (LR)
Sint Pierre (Frans: Saint-Pierre, [sɛ̃.pjɛʁ]) is die derde grootste nedersetting op Réunion, 'n Franse oorsese gebied, en dit dien as hoofstad van die Franse Suidelike en Antarktiese Gebiede. Dit het 'n bevolking van 84 982 in 2019 gehad en beslaan 'n oppervlakte van 95,99 km².
Kategorie:Munisipaliteite in Réunion Kategorie:Oorsese nedersettings van Frankryk Kategorie:Kusstede