'n Arielgroep, in organiese chemie, is enige funksionele groep of substituent afgelei van 'n aromatiese ring, gewoonlik 'n aromatiese koolwaterstof, soos feniel en naftiel.

Die proses waarin 'n arielgroep aan 'n substituent geheg word, word arilering or arilasie genoem. Hierdie reaksies is oor die algemeen kruiskoppelingsreaksies, wat metaalkatalisatore gebruik. Arielgroep reaksies is diselfde as dié van die arene.

Verwysings

Kategorie:Chemie Kategorie:Chemiese stowwe