Die Spalk-pendoring (Gymnosporia integrifolia) is 'n struik wat tot die genus Gymnosporia hoort. Die spesie is endemies aan die Noord- en die Wes-Kaap.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online The Plantlist
Kategorie:Gymnosporia Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika