Die rondevrugbospendoring (Gymnosporia harveyana subsp. harveyana) is 'n boom wat tot die genus Gymnosporia hoort. Die spesie is inheems aan Suid-Afrika, behalwe die Vrystaat en Lesotho. Dit kom ook in Eswatini, Malawi, Mosambiek, Tanzanië en Zimbabwe voor.

Die boom se FSA-nommer is 399.2.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Gymnosporia Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Malawi Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Tanzanië Kategorie:Flora van Zimbabwe