Nota: Vir ander riviere met dieselfde naam, sien Leeuspruit (dubbelsinnig).
Die Leeuspruit, of Leeuwspruit, is 'n sytak van die Caledonrivier in die verre-suide van die Vrystaat in Suid-Afrika. Dit vloei langs die N6, tussen Smithfield en Rouxville.
Die spruit moet nie verwar word met die Leeurivier wat ook in die Mohokare mond, teenaan die Lesothogrens nie.
Sien ook Lys van riviere in Afrika
Eksterne skakel Google-kaart van die Leeuspruit se monding by Geonames.org (cc-by)
Kategorie:Riviere in Vrystaat