Die Swazipendoring (Gymnosporia swazica) is 'n struik of 'n klein boompie wat hoort tot die genus Gymnosporia. Die spesie is inheems aan KwaZulu-Natal, Mpumalanga en Eswatini.
Die boom se FSA-nommer is 749.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronne ResearchGate Plants of the World Online
Kategorie:Gymnosporia Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Suid-Afrika