Die Ayinagamu-spruit is 'n regtersytak van die Sabierivier in die provinsie Mpumalanga van Suid-Afrika. Die spruit vloei naby die Nkuhlu-piekniekplek onderdeur die H4-1-pad tussen Skukuza en Onder-Sabie in die suide van die Krugerwildtuin.

Ontspring

Monding

Kategorie:Riviere in Mpumalanga Kategorie:Komati-sytakke Kategorie:Krugerwildtuin