Hierdie artikel handel oor die rivier. Vir die dorpie, sien Tweeriviere.
Tweeriviere is 'n rivier wat in die Kougastreek van die Oos-Kaap vloei. Dit is 'n sytak van die Waboomsrivier wat meestal oos vloei en uitmond in die Kougarivier net noord van Joubertina.
Monding
Kategorie:Riviere in Oos-Kaap