Nota: vir die dorpie Krakeelrivier, sien Krakeelrivier (dorpie)

Die Krakeelrivier is 'n rivier wat in die Tsitsikamma- en Kougastreke in die Oos-Kaap van Suid-Afrika vloei.

Die naam van die rivier is afgelei van die Nederlandse woord Krakeel wat baklei beteken. Dit is 'n verbeeldingryke beskrywing van wat die water maak waar die twee riviere saamvloei - die Krakeel is 'n sytak van die Kougarivier.

Ontspring Die rivier ontspring by die koördinate , saam met 'n aantal kleiner lopies.

Eksterne skakel Google-kaart van die Krakeelrivier se monding by Geonames.org (cc-by)

Kategorie:Riviere in Oos-Kaap