Gymnosporia gracilis is 'n boom wat hoort tot die genus Gymnosporia. Die spesie is endemies aan Kenia en Tanzanië, insluitend die eiland Zanzibar.

Die plant het ook twee subspesies: Gymnosporia gracilis subsp. gracilis Gymnosporia gracilis subsp. usambarensis Jordaan

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Bron Plants of the World Online

Kategorie:Gymnosporia Kategorie:Flora van Kenia Kategorie:Flora van Tanzanië