Die roosmaryntaaibos (Searsia rosmarinifolia) is 'n struik wat hoort tot die genus Searsia. Die spesie is endemies aan die Oos- en die Wes-Kaap.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online
rosmarinifolia Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika