Die watertaaibos (Searsia gerrardii) is 'n boom wat hoort tot die genus Searsia. Die spesie is inheems aan Suid-Afrika, Eswatini en Lesotho.

Die boom se FSA-nommer is 378.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online Wild Flower Nursery

gerrardii Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Lesotho Kategorie:Flora van Suid-Afrika