Die besemkraaibessie (Searsia fastigiata) is 'n boom wat hoort tot die genus Searsia. Die boom is endemies aan Suid-Afrika en kom in KwaZulu-Natal, die Oos-Kaap en die Wes-Kaap voor. Dit staan ook as die besemtaaibos bekend.
Die boom se FSA-nommer is 383.1.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online
fastigiata Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika