Die vleitee (Cyclopia bowieana) is 'n struik wat hoort tot die genus Cyclopia. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Langeberg en Outeniekwaberge op hoogtes van 1220 - 1840 m. voor. Die plant is deel van die fynbos.

Bronne SANBI Redlist Plants of the World Online

Kategorie:Cyclopia Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika