Die sandveldgousblom (Arctotis breviscapa) is 'n plant wat hoort tot die genus Arctotis. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap. Dit kom van Clanwilliam tot by die Kaapse Skiereiland en Stellenbosch voor waar dit deel van die fynbos is. Die plant het al van sy habitat afgestaan aan ontwikkeling, gewasverbouing en indringerplante.
Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online
breviscapa Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika