Bekruipkop is 'n nedersetting in die Ngqushwa Plaaslike Munisipaliteit van die Oos-Kaap in Suid-Afrika. Dit is 5 km suidoos van Mount Coke teenaan die R346-pad geleë.

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in die Oos-Kaap