Aspalathus rostrata is 'n struik wat hoort tot die familie Fabaceae. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en is deel van die fynbos en renosterveld-plantegroei. Dit kom van die Hexrivierpas tot by die noordelike hellings van die Langeberg in die Koovallei, wes van Montagu voor. Die plant word as seldsaam beskou.
Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online
rostrata Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika