Aspalathus pachyloba is 'n struik wat hoort tot die familie Fabaceae. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en is deel van die fynbos. Dit kom van die Koue Bokkeveld tot by die Caledon Swartberg en ooswaarts tot die Langeberg en Swartberg voor maar kom nie op die Hexrivierberge voor nie.
Infraspesies Die spesie het vier infraspesies: Aspalathus pachyloba subsp. macroclada R.Dahlgren Aspalathus pachyloba subsp. pachyloba Aspalathus pachyloba subsp. rugulicarpa R.Dahlgren Aspalathus pachyloba subsp. villicaulis R.Dahlgren
Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online
pachyloba Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika