Andorra la Vella 280px Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter Land  Koördinate  Stigting 1278 Oppervlakte:    - Totaal 12 vk km  Hoogte bo seevlak 1 023 m Bevolking:    - Totaal (2011) 22 256  - Bevolkingsdigtheid 762,8/vk km Etniese groepe:    - Inheemse bevolking 33%  - Spanjaarde 43%  - Portugese 11%  - Franse 7% Amptelike Webwerf andorralavella.ad

Andorra la Vella (Katalaans, letterlik "Andorra die Oue"; Frans: Andorre-la-Vieille) is die hoofstad en grootste stad van Andorra en die gelyknamige administratiewe distrik (parroquia). Met 'n bevolking van sowat 23 000 is Andorra la Vella ook die enigste stad in die Prinsdom Andorra, 'n klein onafhanklike land tussen Frankryk en Spanje in die Pireneë.

Andorra la Vella is in die ooste van die Pireneë-bergreeks geleë en vorm ook in geografiese opsig die middelpunt van die prinsdom. Met 1 023 meter bo seevlak is dit die hoogsgeleë hoofstad in Europa.

Eksterne skakels

Amptelike webwerf

Kategorie:Geografie van Andorra Kategorie:Hoofstede in Europa