Die Rooisloot (inheemse naam Ngwaditse) is 'n rivier wat aan die noordwestelike buitewyke van Mokopane in die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika vloei.
Dit is 'n sytak van die Mogalakwenarivier wat verder noord by die Limpoporivier aansluit.
Verwysings
Kategorie:Riviere in Limpopo Kategorie:Limpoporiviersytakke