Abchasië (Abchasies: Аҧсны́, Apsny, [apʰsˈnɨ]; Georgies: აფხაზეთი, Apkhazeti, [ɑpʰxɑzɛtʰi]; Russies: Абха́зия, Abkhа́ziya, [ɐpˈxazʲɪjə]), amptelik die Republiek Abchasië (Abchasies: Аҧсны Аҳәынҭқарра, Aphsny Axwynthkharra; Russies: Респу́блика Абха́зия, Respublika Abkhaziya), is volgens internasionale reg 'n deel van Georgië, maar vorm de facto 'n onafhanklike Abkhazia: ten years on. By Rachel Clogg, Conciliation Resources, 2001 Medianews.ge. Training of military operations underway in Abkhazia , 21 Augustus 2007 Emmanuel Karagiannis. Energy and Security in the Caucasus. Routledge, 2002. republiek, GuardianUnlimited. Georgia up in arms over Olympic cash International Relations and Security Network. Kosovo wishes in Caucasus. By Simon Saradzhyan sonder algemene internasionale erkenning.

duimnael|links|Nasa-satellietbeeld van Abchasië duimnael|links|’n Kaart van Georgië wat die gebiede Abchasië (groen) en Suid-Ossetië (pers) aandui, wat albei de facto onafhanklik is duimnael|links|Die Kaukasusberge, soos gesien vanaf die Pitsoenda-kaap in Abchasië Alhoewel Georgië nie beheer oor Abchasië uitoefen nie, beskou die Georgiese regering, die Verenigde Nasies en die meerderheid van die wêreld se regerings Abchasië as deel van Georgië, wie se grondwet na dié gebied as die Outonome Republiek Abchasië verwys.

Abchasië is in die Suid-Kaukasus langs die Swartseekus geleë. Die hoofstad en grootste stad is Soechoemi. Abchasië beslaan 'n oppervlakte van 8 640 km² en het 'n bevolking van 244 926 in 2020 gehad. Abchasië grens in die noorde aan die Russiese deelgebiede Karatsjai-Tsjerkessië en Krasnodar-krai.

Soms word na Abchasië, Suid-Ossetië en Transnistrië as post-Sowjetse "bevrore konfliksones" verwys. , IASPS Policy Briefings, 1 Maart 2004 Almal is lidlande van die Gemeenskap vir Demokrasie en Regte van Nasies.

Politiek Internasionale erkenning duimnael|links|Internasionale erkenning van Abchasië en Suid-Ossetië: VN-lidlande erken Abchasië sedert 26 Augustus 2008 ná die Suid-Ossetië-oorlog van 2008. erken Abchasië op 5 September 2008. erken Abchasië op 10 September 2009. "Венесуэла признает независимость Абхазии и Южной Осетии" erken Abchasië op 29 Mei 2018.

Gedeeltelik erkende en nie-erkende gebiede erken Abchasië op 17 November 2006. erken Abchasië op 17 November 2006.

Voormalige erkenning erken Abchasië op 23 Mei 2011, maar neem die erkenning op 20 Mei 2013 terug. erken Abchasië op 18 September 2011, maar neem die erkenning op 31 Maart 2014 terug. mfa.gov.ge: Statement of the Georgian Foreign Ministry regarding the establishment of diplomatic and consular relations erken Abchasië op 15 Desember 2009, maar neem die erkenning op 21 Julie 2026 terug.

Etniese samestelling duimnael|links|Etniese kaart van die Kaukasus-streek Abchasiërs vorm met 124 115 inwoners 'n stewige meerderheid van die bevolking (51,0 persent). Ethnic composition of Abkhazia 2015

Etniese samestelling van Abchasië (2015) Etniese groep Aantal % Abchasiërs 124 115 51,0 Georgiërs 43 496 17,9 Armene 41 925 17,2 Russe 22 301 9,2 Mingreliërs 3 244 1,3 Oekraïners 1 758 0,7 Grieke 1 350 0,6 Turke 723 0,3 Ossetiërs 596 0,2 Tartare 355 0,1 Estlanders 354 0,1 Roma 276 0,1 Belarusse 265 0,1 Ander 2 448 1,0 Totaal 243 206 100

Verwysings

Eksterne skakels

Amptelike webwerf van die Outonome Republiek Abchasië Amptelike webwerf van die Republiek Abchasië

Kategorie:Omstrede gebiede