Die bobbejaanuintjie (Babiana sinuata) is 'n meerjarige blomplant en knolagtige geofiet wat hoort tot die familie Iridaceae. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap en kom van Kamieskroon tot by Clanwilliam voor. Dit is deel van die fynbos en sukkulente Karoo plantegroei.
Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online
sinuata Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika