PodgoricaПодгорица 280px Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter Land Munisipaliteit Podgorica Koördinate Stigting 11de eeu Oppervlakte: - Totaal 108 vk km Hoogte bo seevlak 40 m Bevolking: - Totaal (2011) 187 085 - Bevolkingsdigtheid 1 700/vk km Etniese groepe: - Montenegryne 57,35% - Serwiërs 23,26% - Albanese 5,13% - Moslems 2,22% - Roma 2,14% - Bosniake 1,98% - Ander 7,91% Tydsone UTC +1 (MET) - Somertyd UTC +2 (MEST) Burgemeester Ivan Vuković Amptelike Webwerf podgorica.me
Podgorica (Montenegrynse Cyrillies: Подгорица, [pǒdɡorit͡sa], letterlik: "onder die klein heuwel") is die hoofstad en grootste stad van Montenegro met 'n bevolking van 187 085 in 2011, wat gelykstaan aan sowat tien persent van die totale Montenegrynse bevolking. Tydens die Sosialistiese Federale Republiek van Joego-Slawië tussen 1946 en 1992 is dié stad Titograd genoem, na dié land se eerste president Josip Broz Tito. Podgorica dien sedert Montenegro se onafhanklikheid van Serwië en Montenegro in 2006 as hoofstad van dié land, terwyl Cetinje in die grondwet as ou koninklike hoofstad (Prijestonica / Приjестоница) erken word.
Demografie Demografiese ontwikkeling JaarBevolking194814 369195319 868196135 054197161 727198196 0741991117 8752003136 473
Etniese groepeNo.%Montenegryne96 34356,96%Serwiërs44 42326,26%Albanese19 34111,42%Moslems4 3992,60%Bosniake2 3071,36%Roma1 3890,82%Kroate7090,42%
Verwysings
Eksterne skakels
Amptelike webwerf
Kategorie:Nedersettings in Montenegro