duimnael|300px|Potbrood in 'n platpotjie Potbrood is 'n soort gisbrood wat deel uitmaak van die tradisionele Afrikaner-kookkuns. Dit word op die kole gaargemaak in 'n ysterpot, die sogenaamde platpotjie.

Sien ook Potjiekos

Kategorie:Braai Kategorie:Brode