Babiana framesii is 'n meerjarige blomplant en knolagtige geofiet wat hoort tot die familie Iridaceae en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap. Dit kom op die Bokkeveldberge-plato naby Nieuwoudtville voor en het 'n voorkomsgebied van kleiner as 100 km². Die spesie word as seldsaam beskou.
Galery
Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online
framesii Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika