Die klipuintjie (Babiana dregei) is 'n meerjarige blomplant en knolagtige geofiet wat hoort tot die familie Iridaceae. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap.

Galery

Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online

dregei Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika