Die perde-uintjie (Babiana curviscapa) is 'n meerjarige blomplant en knolagtige geofiet wat hoort tot die familie Iridaceae. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en is deel van die Sukkulente Karoo. Dit kom van Steinkopf suidwaarts tot by Kamiesberg en die heuwels wes van Bitterfontein voor.
Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online
curviscapa Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika