Aaron Thompson, beter bekend onder sy professionele naam, Small Hands (gebore 25 Junie 1982), is 'n Amerikaanse pornografiese akteur. Hy is in San Diego geboreSmall Hands op YouTube en het sy pornografiese videodebuut in 2013 gemaak. In 2021 het hy die AVN-prys vir manlike kunstenaar van die jaar gewen.

Privaat lewe Hy is sedert 2016 getroud met die pornografiese aktrise Joanna Angel.

As kind het hy gesien sy hande en voete is klein en dit het hom die idee gegee om "Small Hands" as verhoognaam te gebruik.

Verwysings

Skakels

Small Hands by die Adult Film Database

Kategorie:Pornografiese akteurs Kategorie:Geboortes in 1982 Kategorie:Lewende mense