T. T. Boy (gebore 30 April 1968) is 'n Amerikaanse pornografiese akteur. Hy is in Kalifornië geborehttps://www.youtube.com/watch?v=u6TVWEVjoSk&t=306s en het sy pornografiese videodebuut in 1988 gemaak.

Hy het die XRCO se prys vir manlike kunstenaar in 1976 en 1977 gewen,Amptelike webtuiste van T. T. Boy asook die AVN-prys vir manlike kunstenaar van die jaar in 1997. In 2000 is hy tot die XRCO-heldesaal verkies"XRCO Awards Not Stolen - The Show Goes On Anyway" AVN.com. 20 Maart 2000. en in 2003 tot die AVN se heldesaal. Hy het onder name soos T. T. Boyd, Max Reynolds, Max Cash en Butch gewerk.

In 'n onderhoud in 2015 het hy gesê hy het gedurende sy loopbaan met meer as 10 000 vroue gelaap.

Verwysings

Skakels Amptelike webtuiste

T.T. Boy by die Adult Film Database

Kategorie:Pornografiese akteurs Kategorie:Geboortes in 1968 Kategorie:Lewende mense