Strumaria karooica is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Strumaria behoort en is deel van die Sukkulente Karoo-plantegroei. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap. Dit kom voor vanaf Middelpos tot by Sutherland en Matjiesfontein. Die plant word beskou as seldsaam.

Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online

karooica Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika