Moraea quartzicola is 'n plant en geofiet wat tot die genus Moraea behoort. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van op die vlakte by die Vanrhynspas en die Matsikammaberge, oos van Vanrhynsdorp voor. Die plant word bedreig deur die uitbreiding van gewasverbouing en mynbou bedrywighede.
Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online
Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika quartzicola