Moraea punctata is 'n plant en geofiet wat tot die genus Moraea behoort. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom tussen Dassenberg (naby Mamre) en Piketberg voor.
Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online Researchgate
Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika punctata