Moraea fragrans is 'n plant en geofiet wat tot die genus Moraea behoort. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en kom in die Bokkeveldplato en Tankwa Karoo voor. Dit het 'n voorkomsgebied van kleiner as 80 km² en daar is sewe subpopulasies. Die plant word as seldsaam beskou.

Galery

Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online

Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika fragrans