Moraea vigilans is 'n plant en geofiet wat tot die genus Moraea behoort. Die spesie is endemies aan KwaZulu-Natal en kom by die Sentinelpiek in die Drakensberge voor. Die plant word as seldsaam beskou.

Bronnelys SANBI rooilys Plants of the world online

Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika vigilans