Die Muishondbergpas is in die suide van die Tankwa-Karoo in die Wes-Kaap, Suid-Afrika.
Dit is by nagenoeg , op ‘n swak en doodloopgrondpad oor die Muishondlaagte wat by oos-noordoos wegswaai uit die P1475-pad tussen Karoopoort en Matjiesfontein.
Die pas bereik ‘n hoogte van 940 m en ‘n helling van 1:5.
Lees ook Lys van bergpasse in Suid-Afrika
Bibliografie Slingsby, Peter: Tankwa-Karoo & the Roggeveld Escarpment. Slingsby Maps, 2018. www.slingsbymaps.com
Kategorie:Wes-Kaap] Kategorie:Bergpasse van Suid-Afrika