Manaus 280px Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|raam|senter Land  Deelstaat 20px Amazonas Koördinate  Gestig op 24 Oktober 1669 Bynaam A Paris dos Trópicos Oppervlakte:    - Totaal 11 401,058 vk km ibge.gov.br: Área territorial oficial  Hoogte bo seevlak 92 m Bevolking:    - Totaal (2020) 2 219 580  - Bevolkingsdigtheid 191,45/vk km Tydsone UTC -4 (AMT) Burgemeester David Almeida (Avante) Amptelike Webwerf manaus.am.gov.br

duimnael|links|Die operahuis in Manaus Manaus (Portugees: [mɐˈnaws, mɐˈnawʃ, maˈnaws]) is 'n stad in die noorde van Brasilië en die hoofstad van die deelstaat Amazonas. Die stad het 'n bevolking van 2 219 580 in 2020 gehad en beslaan 'n oppervlakte van 11 401,058 km². Die stad is 'n algemene vertrekpunt vir toeriste wat die Amasonerivierbeken en die omliggende reënwoud besoek. Omtrent 50% van die bevolking in Amazonas woon in die stad. Manaus is net wes van die monding van die Rio Negro in die Amesonerivier geleë. Manaus se Arena da Amazônia is tydens beide die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014 en Olimpiese Somerspele 2016 vir wedstryde ingespan.

Verwysings

Eksterne skakels

Amptelike webwerf

Kategorie:Amazonas Kategorie:Hoofstede in Brasilië