Hesperantha truncatula is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Hesperantha behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Klein-Swartberg op suidelike hellings voor. Die plant word beskou as krities seldsaam, tans het dit geen bedreigings nie.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
truncatula Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika