Hesperantha saldanhae is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Hesperantha behoort en is deel van die Saldanha strandveld. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom by Vredenburg tussen graniet rotse voor. SANBI beskou die plant as kritiek bedreig (moontlik uitgestorwe) terwyl KEW Plants-of-the-World dit as uitgestorwe beskou.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
saldanhae Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika