Hesperantha saxicola is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Hesperantha behoort. Die spesie is endemies aan Mpumalanga en kom by die Long Tompas, op hoogtes van 2000 m, voor. Hier is daar tot vier subpopulasies en die plant word bedreig deur mynbou aktiwiteite.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

saxicola Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika