Passau (Duits: [ˈpasaʊ]) is 'n stad in Suid-Duitsland. Dit is geleë aan drie riviere en word daardeur ook die drie-rivierestad (Duits: Dreiflüssestadt) genoem. Die drie riviere se name is Donau, Inn en Ilz. Aan die anderkant van die Donaurivier grens dit aan Oostenryk. Die St. Stefanskatedraal huisves die grootste kerkorrel met sowat 17774 orrelpype en 233 registers.

Eksterne skakels

Amptelike webwerf

duimnael|senter|800px|Passau (Hierbo is die bekende katedraal met die groot orrel)

Kategorie:Nedersettings in Beiere