Hesperantha minima is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Hesperantha behoort en is deel van die struikveld. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en kom in Namakwaland in die Kamiesberg voor. Daar is twee subpopulasies wat saam minder as 200 plante in getal is. Die plant word bedreig deur sy habitat wat agteruitgang.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

minima Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika